Episode 9 Olga - Ontwerpers onderhoud

First published at 12:55 UTC on September 12th, 2022.
subscribers

Hierdie week voer ons `n onderhoud met baie goeie vriendin Olga Botha oor die uitdagings, voordele, hoogtepunte en algemene padjie wat sy al gestap het in die vryskud grafiese ontwerpers wereld. Sy doen uitleg werk op internasionale vlak vir verske…

MORE
CategoryArts & Literature
SensitivityNormal - Content that is suitable for ages 16 and over
DISCUSS THIS VIDEO